Baie dankie vir al jou moeite en telefoon oproep en emails wat jy gestuur het ivm die kaart modem vir my nuwe wasmasjien. Ek waardeer dit opreg. Daar is so min besighede wat nog daar is om ‘n mens te help. Ek glo dat Lead net van krag tot krag sal gaan. Baie sterkte vir jou en jou span wat n puik diens lewer! Ek was regtig uit die veld geslaan toe jy my gekontak het en was ook uit die veld geslaan toe Josua my Vrydag skakel en sĂȘ hy kom nou deur om my kaart modem te kom insit.